Accounts
Bank how and when you choose to, with the low fees or extra benefits you want.
Credit cards
Shop online or instore and earn rewards for it, with up to 55 days interest-free credit.
Ways to bank
See how to bank in your own time, 24/7 online, on your phone or on the Money app.
Personal loans
Personalised interest rates for affordable loans from R2,000 to R300,000.
Home loans
Loan up to 100% of the property value or up to 105% if you are a first-time buyer.
Accounts
-
Everyday banking
Safety, convenience and rewards
-
Youth banking
For under 16s, or under 25s
-
Private Clients
For a professional banking experience
-
Digital wallet
Your phone is your bank account
-
Private Wealth
The globally integrated account
-
Goal saving
Easy access to interest earned
- Refugees and asylum seekers
Credit cards
Ways to bank
International banking
Rewards
Accounts
-
On demand
Money available at any time
-
In 24 hours
Cash in your hand the next day
-
In 32 days
Funds ready within a month
-
End of term
Investments left until maturity
Investment services
Personal loans
Home loans
Student loans
Overdrafts
Vehicle finance
Blog
Talk to us
Find us
- Login & Register
- Online Banking
- Online Share Trading
- NetBank Business
- NedFleet
- Nedbank Greenbacks
- Nedbank ID
- Accounts
- Everyday banking
- Youth banking
- Private Clients
- Digital wallet
- Private Wealth
- Goal saving
- Refugees and asylum seekers
- See all accounts
- Get help choosing
- FAQ
- How-to guides
- Everyday banking
- Savvy Bundle Platinum
- Savvy Plus Gold
- Pay-as-you-use
- Youth banking
- Nedbank4Me
- Unlocked.Me
- Private Clients
- Pay-as-you-use
- Young Professionals
- Private Bundle and Private One
- Digital wallet
- MobiMoney
- Private Wealth
- Private Wealth Bundle
- Goal saving
- MyPocket
- Refugees and asylum seekers
- American Express
- Amex Gold
- Amex Platinum
- Ways to bank
- Bill payments
- Bill payments
- International banking
- Rewards
- Save & Invest
- Accounts
- Investment services
- On demand
- Club
- Money Market
- Stokvel
- In 24 hours
- JustInvest
- PlatinumInvest
- Tax-free Savings
- MoneyTrader
- Tax-free Fixed Deposit
- EasyAccess Fixed Deposit
- PrimeSelect
- In 32 days
- Electronic 32Day Notice
- 32Day Notice
- End of term
- Electronic Fixed Deposit
- Electronic Optimum Plus
- Platinum Fixed Deposit
- Fixed Deposit
- OptimumPlus
- Investment services
- Personal loans
- Consolidation loan
- Secondhand car loan
- Home improvement loan
- Exclusive short-term loan offers
- Explore loans
- FAQ
- How to guides
- Consolidation loan
- Secondhand car loan
- Home improvement loan
- Exclusive short-term loan offers
- Home loans
- Building loan
- Switching home loan
- Repossessed properties
- Start your home buying journey
- Solar Energy Finance
- Explore home loans
- FAQ
- How to guides
- Track application
- Building loan
- Switching home loan
- Repossessed properties
- Start your home buying journey
- Solar Energy Finance
- Student loans
- Explore student loans
- Overdrafts
- Vehicle finance
- Insure
- Plan
- Learn
- Blog
- Blog
- Contact us
- Talk to us
- Find us
- Talk to us
- Find us
Bepalings en voorwaardes
1. DIE PROMOTOR
Nedbank Beperk, regno 1951/000009/06 (ons), bied dié promosie aan. Ons behou die reg om dit aan slegs 'n uitgesoekte groep kliënte beskikbaar te stel.
2. PROMOSIETYDPERK
Die promosie begin op 12 Februarie en eindig op 28 Februarie 2022 (promosietydperk).
3. WIE AAN DIE PROMOSIE KEN DEEINEEM
3.1 'n Deelnemer (jy/jou) moet:
3.1.1 18 jaar of ouer wees.
3.1.2 'n geldige Suid-Afrikaanse identiteitsdokument hê.
3.1.3 'n regspersoon wees.
4. DIE AANBOD
Jy kan vir drie maande 'n voorkeurrentekoers van tot 4,75% op 'n 32Dae-kennisdepositorekening of 'n Elektroniese 32Dae-kennisdepositorekening verdien.
5. HOE OM VIR DIE AANBOD VIR KWALIFISEER
5.1 Om vir die aanbod te kwalifiseer moet jy gedurende die promosietydperk:
5.1.1 'n 32Dae-kennisdeposito- of 'n Elektroniese 32Dae-kennisdepositorekening oopmaak en 'n minimum van R50,000 in dié rekening betaal;
5.1.2 jou bestaande 24-uur-kennisdepositorekening, met 'n minimum waarde van R50,000, na 'n 32Dae-kennisdeposito- of 'n Elektroniese 32Dae-kennisdepositorekening omskakel; of
5.1.3 jou beleggingsrekening, met 'n minimum waarde van R50,000 en wat verval, in 'n 32Dae-kennisdeposito- of 'n Elektroniese 32Dae-kennisdepositorekening herbelê.
6. HOE DIE AANBOD WERK
As jy vir die aanbod kwalifiseer, geld die volgende:
6.1 Jy sal die aanbod slegs ontvang nadat ons jou besonderhede geverifieer en bevestig het, insluitend jou voldoening aan dié bepalings en voorwaardes.
6.2 Die voorkeurrentekoers sal toegepas word vir drie maande vandat jy geld in jou 32Dae-kennisdeposito- of jou Elektroniese 32Dae-kennisgdepositorekening betaal het, waarna die standaardrentekoers sal geld.
6.3 Ons sal nie verantwoordelik wees vir enige tegniese foute wat jou deelname aan die promosie beïnvloed of as jou inskrywing vir die promosie uitgelaat is nie.
6.4 As 'n dispuut ontstaan, sal ons besluit finaal en bindend wees rakende alle aspekte van die promosie, en ons sal nie die saak verder bespreek nie.
6.5 Ons sal nie verantwoordelik wees vir enige oponthoude in jou aanvaarding van die aanbod nie.
6.6 Ons sal nie aanspreeklik wees vir oponthoude of versuim om enige deel van die aanbod te lewer wat voortspruit uit handelinge buite ons redelike beheer nie. Ons sal jou so gou as wat redelik moontlik is laat weet as die aanbod op dié manier geraak word.
6.7 Ons behou die reg voor om die aanbod enige tyd met 'n ander van soortgelyke kommersiële waarde te vervang.
7. ALGEMEEN
7.1 Alle inligting oor die promosie, insluitend inligting wat op enige promosiemateriaal gepubliseer word, is deel van dié bepalings en voorwaardes.
7.2 Deur aan die promosie deel te neem, stem jy in om aan die bepalings en voorwaardes gebind te wees.
7.3 Hierdie bepalings en voorwaardes is regdeur die promosietydperk op ons webwerf by nedbank.co.za beskikbaar.
7.4 Ons kan jou vra om skriftelik in te stem om, sonder betaling, enige van ons dienste te ondersteun, te bevorder en te adverteer. Jy kan die versoek van die hand wys, maar jy sal steeds die aanbod kry.
7.5 Deur vir die promosie in te skryf en daaraan deel te neem, erken jy dat jou persoonlike inligting wat vir die promosie benodig word, met ons en ons agente gedeel sal word, maar slegs in die mate wat nodig is vir die promosie. Jou persoonlike inligting sal in ooreenstemming met Suid-Afrikaanse verbruikers- en databeskermingswette gebruik word.
7.6 Ons kan die promosie onmiddellik verleng, verkort of kanselleer sonder om jou in kennis te stel as dit deur die wet toegelaat word, as ons dit volgens wet moet doen, of om redes buite ons beheer. As dit gebeur, sal jy enige regte wat jy volgens die promosie het, prysgee en jy sal geen regres teen ons of ons agente, kontrakteurs of borge weens die verlenging, verkorting of kansellasie hê nie.
7.7 Ons of ons direkteure, werknemers, agente of verskaffers sal nie verantwoordelik wees vir enige direkte of indirekte verlies of skade wat voortspruit uit jou deelname aan die promosie, of vir enige ongeluk, besering, skade, koste of dood wat jy of enige ander persoon wat aan die aanbod deelneem, op enige stadium tydens die vervulling van die aanbod ly nie.
8. MEER INLIGTING
Vir meer inligting oor die promosie, bel die Nedbank Kontaksentrum by 0800 555 111.